Katu Vellies Information

Katu Vellies

'n Paar Katu Vellies is baie meer as net duursame, gemaklike skoene. Vellies is deel van Suid Afrikaanse kultuur en 'n baie unieke skoen wat oorspronklik in Suid-Afrika en Namibie gemaak is. Ons vellies word gemaak in die platteland in Suid Afrika op die traditionele manier van skoene maak. Ons gebruik volgrein leer wat die beste deel van die leer is om ons vellies te maak. Die leer gee die vellies lekker karakter na hulle ingeloop is en sal mooi om jou voet vorm.

Ons glo 'n skoen moet jou 'n hele rukkie hou en ons is trots op die kwalitiet van die vellies wat ons maak. Die is nie Made in China wat na paar maande uitmekaar val nie. Trek 'n paar Katu Vellies aan en gaan geniet die lewe. Avontuur wag. 

Sien al ons produkte

Shoe Sizing Chart

Please note:  We can tell you how to measure your feet to get the right size, but not how the shoe will fit. We cannot guarantee the fit. We will exchange the vellies for another size if they don't fit, but courier costs will be for your account. 

 

Vellies Sizes